Herleef – Herlaai – Herontdek

Lofdal is nie net ’n kerk nie – dis ’n plek waar harte genees, lewens verander en God se teenwoordigheid tasbaar is. Hier ervaar jy ’n warm gemeenskap, kragtige aanbidding en lewensgetroue boodskappe wat jou uitnooi om nader aan God te leef. Kom kyk self… iets besonders wag op jou by Lofdal!

Wie is die mense agter die boodskap?
Ontmoet die herders van
LOFDAL en ontdek hul roeping,
passie en hart vir die gemeenskap.

Ons Geloofsoortuigings

Wat glo ons regtig? Ontdek die tydlose waarhede en lewensveranderende geloof wat Lofdal dryf.

Deel jou Getuienis

Moenie stilbly nie – jou getuienis kan iemand se lewe verander! Hy’t iets in jou lewe gedoen – deel dit en bring lig!

Verrykings Kursusse

Verryk jou geloofsreis met kursusse wat jou nader aan God bring. Leer, groei en dien – ons verrykingskursusse is jou volgende geestelike stap!

Bikers Kerk

‘n Geestelike tuiste vir elkeen – ontdek hoe LOFDAL  se motorfietsgemeenskap geloof, vryheid en broederskap op die oop pad vier.

Kinder Kerk

Klein Hartjies Ontdek Groot Waarhede oor God!

Toekomstige Gebeure

Maak ‘n aantekening in jou kalender van hierdie geleenthede wat op pad is.